David Hayter

David Hayter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Bryan Hayter
Geboorte 6 Februarie 1969 (1969-02-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Hayter (gebore 6 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men (2000), X-Men 2 (2003), en Watchmen (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy